Die Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings (FAK) het vanjaar ’n splinternuwe kantoor by Akademia se Paarl-kampus geopen ...
Diesel 4.2D Toyota Land Cruiser 80 Series, Colour: Mala Mala Green – Canvas upholstery olive green – Dash cover and pockets – Sun visor Canvas – Canvas door panels – Wood trim on doors Bull bar – Side ...
Die Thabazimbi Plaaslike Munisipaliteit en AfriForum se Thabazimbi-tak het ’n historiese memorandum van verstandhouding onderteken, wat ’n nuwe era van samewerking vir die verbetering van ...
Met die Kruger 200- Presidensiële Partytjie op Erfenisdag by die Voortrekkermonument in Pretoria het Suid-Afrikaanse erfenis en kultuur ’n triomfantlike mylpaal bereik wat as een van die grootste ...
Die bosveld het die afgelope week afskeid van een van sy boorlinge geneem met die afsterwe van dr Jan Harm Erasmus op Maandag 29 Julie. Dr Jan Erasmus het gedurende 1983 sy privaatpraktyk na ...
TLU SA:- “Suid-Afrikaners het oor drie dekades heen geleer om die ANC se jaarlikse 8 Januarie-verklarings met toenemende skeptisisme te ontvang. Die patroon is bekend: verhewe beloftes, ideologiese ...
Die tyd het weereens aangebreek vir die jaarlikse ATKV Skryfkunskompetisie wat deur die Thabazimbi ATKV-tak in samewerking met die ATKV en die KunsteGrot aangebied word. Vanjaar vier ons ook die ...
Identikidz, die program om kinders se veiligheid op die Kaapstad se strande te verseker, word weereens in samewerking met die gemeenskap en die Kaapstad Kunste en Kultuur-ontwikkelings Departement ...
Die waterkrisis wat die Wes-Kaap tans beleef is maar ’n voorloper wat in die toekoms verwag kan word en is ’n dringende aanmaning tot die regering om nou reeds stappe te neem. Gedurende die ...
Terwyl swaar reënbuie die afgelope tyd oor groot dele van Suid-Afrika toegesak het, het daar nog geen betekenisvolle reën in Williston en die omliggende gebiede in die Noord-Kaap geval nie. Die ...
Hier is die ideale geleentheid om jou kompakte een-slaapkamer huisie by een van die gewilde baaie aan die Kaap se Weskus te bekom. Die huis is nog splinternuut en is sowat 1 jaar gelede opgerig. St ...
Agt strande binne die Groter Kaapstad munisipaliteit het onlangs hul status as Blouvlag Strande vir die 2025/26 seisoen verwerf. Die nasionale toekennings is vanjaar tydens ’n seremonie op Port Alfred ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results