Die sanger Steve Hofmeyr gebruik die k-woord in ’n nuwe liedjie wat hy opdra aan mnr. Eugène ­Terre’Blanche, vermoorde leier van die AWB. “My bestuur het gesê: ‘Moenie!’ My mediabeampte het gesê: ...