Melktandjies-kleuters het die asems weggeslaan en glimlagte op gesigte gesit deur verskeie treffer-kinderflieks tydens hul jaarlikse konsert uit te beeld. Die tema was ‘Kids Movies on Stage’. Melody ...
Dit was nie moeilik om kleuters van Osieteddies Kleinkindontwikkelingsentrum se aandag gevange te hou toe vrugte onlangs as die tema vir Vrydag se opvoedkundige sessie by die skool gekies is nie.