IN ’N wêreld waar roem dikwels met glamour en rykdom geassosieer word, staan Kevin Booysen (51) as ’n ander soort ster uit. Die stigter van die gospelaanbiddingsgroep Dumisani beskryf homself eenvoudi ...