Liewe Net ek, wat daar in Ierland sit (Briewe, Rapport, 6 Mei): Terwyl ek eintlik normaalweg taamlik negatiewe menings het oor die "glyers", het ek jou briefie met toenemende deernis gelees. Jy is vir ...