Ek het tot die besef gekom dat dit soms nodig is vir ons om te wag; dat ons sal wag op God om ons te stuur op die pad wat ons moet loop. Dit beteken welliswaar nie dat ons moet leef met die houding ...
DEALSTREAM, 'n makelaar in afgeleide instrumente, se versuim om sy verpligtinge teenoor sy kliënte na te kom, laat die kollig val op die heel onnodige risiko's wat kliënte met ongereguleerde ...
Die maande sonder ’n R – Mei, Junie, Julie en Augustus – is snoektyd aan die Weskus, en ek het vir Katonkel se oproep gewag. Woensdagoggend om 11:30 lui die foon, en hy sê opgewonde: “Die snoek loop ...