Elrine Lottino, die dame met die goue stem, keer terug na haar Afrikaanse wortels en stel haar eerste enkelsnit vry! “By Die Huis” is ‘n splinternuwe enkelsnit, wat wag om in die harte van die ...
‘n 16-jarige tweeling van Glen Marais is besig om hul stem dik te maak in die Afrikaanse musiekbedryf. Zenobia en Saskia van der Spuy, beter bekend as Times 2, het op 28 Oktober hul eerste CD by ‘n ...